We are excited to have you visit the Blaauwberg Rise Schools website. Our vision and mission for our schools are to create a warm, loving and stimulating environment, offering a Holistic approach. We will focus on all aspects of your child’s development; social, emotional, intellectual and physical bringing to light each child’s individuality and enhancing their self-esteem.

Ons sal ons kinders ondersteun om tot hulle volle potentiaal te ontwikkel in ‘n versorgende omgewing.
Ons doel is om ‘n betekenisvolle bydrae tot die transformasie van ons land te maak deur ons kinders te bemagtig met vaardighede en kennis. Ons visie is om die hoogste gehalte kwaliteit en profesionele diens te verskaf wat waarde toevoeg tot ons gemeenskap.

 

 

Leave a Comment